Toep

sagteware toepassing wat ontwerp is om op mobiele toestelle te werk

'n Toep of app is 'n sagtewaretoepassing of -applikasie vir 'n slimfoon, tabletrekenaar of slimhorlosie.[1]

Die Instagram fotodeling-app op 'n slimfoon

Verwysings

wysig
  1. ↑ Pogue, David (4 November 2009). "The Motorola Droid, Latest Entry in the 'App Phone' Races". New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Julie 2017. Besoek op 13 Junie 2017.

Eksterne skakels

wysig