Tuisblad

Welkom by Wikipedia,
Saterdag, 31 Oktober 2026
Hier is tans 141 985 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep.
Inleiding • Hulp • Kontak Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag

Voorbladartikel
Die nasionale vlag van Griekeland.

Die nasionale vlag van Griekeland (Grieks: Σημαία της Ελλάδας, Simaía tis Elládas), waarna algemeen verwys word as die Blou-en-wit (Grieks: Γαλανόλευκη, Galanólefki) of die Siaan-en-wit (Grieks: Κυανόλευκη, Kyanólefki), is op 22 Desember 1978 amptelik in gebruik geneem en word as een van Griekeland se nasionale simbole erken. Dit vertoon nege horisontale bane in wit en blou afgewissel met ’n wit Griekse kruis op ’n blou agtergrond in die skildhoek wat Christendom verteenwoordig. Die blasoen (heraldiese beskrywing) van die vlag is asuur, vier bane in silwer; in die skildhoek ’n Griekse kruis. Die vlag se blouskakering het in gebruik verander, insluitende helder- en donkerblou, laasgenoemde word sedert die laat 1960’s meer gebruik. Die vlag is op 13 Januarie 1822 vir die eerste keer deur die Eerste Nasionale Vergadering by Epidaurus in gebruik geneem. Die amptelike vlagverhouding is 2:3.

Alhoewel die nege strepe geen amptelike betekenis het nie, verteenwoordig hulle volgens die gewildste interpretasie die lettergrepe van die frase Ελευθερία ή Θάνατος (“Vryheid of die Dood”): die vyf blou bane vir die lettergrepe in Ελευθερία en die vier wit bane vir dié in ή Θάνατος. Daar word ook gesê dat die totaal van nege bane die letters van die woord ελευθερία (“Vryheid”) verteenwoordig. Wit en blou kan ook die Griekse hemel en see se kleure verteenwoordig.

...lees verder

In die nuus
Navi Pillay in 2014.
Navi Pillay in 2014.

Het u geweet...

... dat die Wes-Kaapprovinsie drie amptelike tale het? Die amptelike tale van die provinsie is Afrikaans, Engels en Xhosa en die 1998-grondwet is in al drie tale beskikbaar. Volgens die 2011-sensus praat 49,7% van die bevolking Afrikaans, gevolg deur Xhosa (24,7%) en Engels (20,2%).

... dat die Toepolef Tu-144 van die Sowjetunie die eerste supersoniese passasiersvliegtuig ter wêreld was? Die eerste toetsvlug het op 31 Desember 1968 plaasgevind, enkele maande voordat die Frans-Britse Concorde vir die eerste keer opgestyg het.

... dat broom en kwik die enigste twee elemente is wat in suiwer vorm as 'n vloeistof by kamertemperatuur voorkom?

... dat die Kaap Agulhasvuurtoring by Kaap Agulhas wat op 1 Maart 1849 in gebruik geneem is, gebou is volgens die model van die Pharos van Alexandrië, een van die Sewe wonders van die antieke wêreld?

... dat die Honderdjarige Oorlog nie 100 jaar geduur het nie, maar 116 jaar? Daar was periodes van vrede tussenin en dit het geëindig met die verdrywing van Engelse magte uit Frankryk.

Vandag in die geskiedenis


31 Oktober: Halloween; Hervormingsdag in Chili, Duitsland, Slowenië en sekere Protestantse kerke.

Martin Luther
Martin Luther

Voorbladbeeld
Luitenant-kolonel Nick Rutgers berei sy F-15 Eagle voor op 'n vlug.
Vind artikels

Geografie - Geologie
Suid-Afrika • Namibië • Botswana • Eswatini • Lesotho • Mosambiek • Zimbabwe

Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië

Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika

Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne

Geskiedenis
Argeologie • Datums • Kulturele geskiedenis • Oorloë • Religieuse geskiedenis • Rewolusies • Vroeë beskawings • Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs • Argitektuur • Dans • Letterkunde • Mitologie • Griekse mitologie • Mode • Museums • Musiek • Rolprente • Taal • Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede • Diere • Plante

Religie
Agnostisisme • Baha'i • Boeddhisme • Christendom • Gnostisisme • Hindoeïsme • Islam • Judaïsme • Mitologie • New Age • Paganisme • Politeïsme • Satanisme • Sikhisme • Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid • Ekonomie • Krieket • Politiek • Rugby • Sport • Vlae en wapens • Vervoer

Taal
Kunsmatige taal • Natuurlike taal • Taalfamilies • Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika • Fotografie • Inligtingstegnologie • Klanktegnologie • Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie • Chemie • Filosofie • Fisika • Natuurwetenskap • Sielkunde • Sosiologie • Sterrekunde • Wiskunde

Artikelindeks • Kategorieboom • Lyste • Hoe soek ek?

Wikipedia in ander tale
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
العربية • مصرى • Cebuano • Deutsch • English • Español • فارسی • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Українська • Tiếng Việt • Winaray • 中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Català
Weergawes met meer as 500 000 artikels
تۆرکجه • Нохчийн • Čeština • Suomi • Magyar • Bahasa Indonesia • 한국어 • Norsk (bokmål)‬ • Română • Српски / srpski • Türkçe • Татарча / tatarça
Weergawes met meer as 250 000 artikels
Беларуская • Български • Cymraeg • Dansk • Ελληνικά • Esperanto • Eesti • Euskara • עברית • Հայերեն • Қазақша • Baso Minangkabau • Bahasa Melayu • Srpskohrvatski / српскохрватски • Simple English • Slovenčina • Oʻzbekcha • Bân-lâm-gú
Weergawes met meer as 100 000 artikels
Afrikaans • Asturianu • Azərbaycanca • বাংলা • Bosanski • Galego • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Latina • Ladin • Lietuvių • Latviešu • Malagasy • Македонски • मराठी • မြန်မာဘာသာ • Norsk (nynorsk)‬ • Occitan • Slovenščina • Shqip • Kiswahili • தமிழ் • తెలుగు • Тоҷикӣ • ไทย • اردو • 粵語
Weergawes met meer as 50 000 artikels
aragonés • Башҡорт • Беларуская (тарашкевіца) • Brezhoneg • کوردی • чӑвашла • Frysk • Gaeilge • گیلکی • Hausa • Kreyòl ayisyen • Ido • Íslenska • Basa Jawa • Kurdî / كوردی • Кыргызча • Lëtzebuergesch • lombard • മലയാളം • مازِرونی • Plattdüütsch • नेपाल भाषा • ਪੰਜਾਬੀ • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Basa Sunda • Ślůnski • Tagalog • Vèneto

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia

Susterprojekte
Commons
Vrye media
Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies
Spesie-indeks
Meta-Wiki
Projekkoördinering
Taal